Parys Club Champs 2023

Recent Results
About
Speel as jy plek soek op die rangleer :) En vir die Ligaspanne kwalifiseer.
• Datums: Die naweek van 10, 11 & 12 Februarie 2023.
• Spelers moet bereid wees om op al die dae te speel asook bereid wees om 2 wedstryde per dag te speel.
• Die wedstryde het ‘n groot inpak op die rangleer. Toernooi rankings word volgens huidige klubleer gedoen.
• Begin Vrydagmiddag die 10de om 16h00
• Spelers moet poog om die wedstryd nadat hulle gsepeel het ref. Indien jy in eerste wedstryd speel, moet jy asb ref reël. Dit is albei spelers se taak om te verseker dat korekte punte vir inlees in Sporty by Elda ingedien word.
• Beste uit 5 spelle van 11 punte.
• Toernooi skeidsregter: Rudolf Peens
Photo Stream
Please sign in
Where & When
Starts:
Sat, Feb 11th 2023
Ends:
Sun, Feb 12th 2023
Deadline:
Thu, Feb 9th 2023 11:00am

Location(s)
Corner of Briel & Venus street
Parys, Free State, Fezile Dabi District - Ngwathe - Parys, Free State 9585
South Africa
Sponsors
Tournament Officials

Robert Thompson

Parys, Free State, ZA
Who's Registered?
Please sign in